Shangula ‘verdedig’ middelman-stelsel in verkryging

Die Namibiese gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula sê dit is baie moeilik vir die regering om direk by vervaardigers voorraad aan te koop. Sy aanmerkings volg na die debat oor middelmanne in verkryging weer kop uitgesteek het. Volgens Shangula is die aanbod, as gevolg van die klein bevolking van die land, nie aantreklik vir groot vervaardigers nie. Voorafbetaling is ook gereeld ‘n bepaling van […]

Read More

Gauteng-regering het geen plan vir kragonderbrekings nie

Die DA in Gauteng sê inwoners ly steeds onder voortslepende kragonderbrekings terwyl die provinsiale regering absoluut niks doen om die krisis op te los nie. Die party se woordvoerder, Dorianne Arendse, sê hulle het vroeër die maand in die provinsiale wetgewer vrae aan premier Panyaza Lesufi voorgelê oor die provinsiale regering se planne  om die aantal kragonderbrekings te verminder. Sy […]

Read More

Noord-Ierland ooreenkoms uiteindelik bereik

Die Britse eerste minister Rishi Sunak sê die nuwe Brexit-ooreenkoms is geskiedkundig en ‘n beslissende deurbraak wat die soewereiniteit van Noord-Ierland se mense beskerm. Die ooreenkoms wat met die Europese Unie bereik is, staan nou bekend as die Windsor-raamwerk. Sunak sê die nuwe ooreenkoms verseker dat handel met die hele Verenigde Koninkryk glad verloop, dit beskerm Noord-Ierland se plek in die […]

Read More

Sokkerskare gee speelgoed vir Turkse kinders

Duisende teddiebere en ander sagte speelgoed sal geskenk word aan kinders wat die onlangse dodelike aardbewings in Sirië en Turkye oorleef het, nadat dit tydens ‘n wedstryd tussen twee Turkse spanne op die veld gegooi is. Daar word beraam dat 7 miljoen kinders in die land deur die aardbewings geraak is. Die wedstryd is ná […]

Read More

Toeriste wat olifante versteur hits konflik aan

‘n Kenner van woestyn-aangepaste olifante gee haar reaksie op berigte dat groepe motorfietsryers die olifante in die Kunene-streek versteur. Sommige van die motorfietsryers gehoorsaam nie die reëls van parke, konsessies en bewaringsgebiede nie. Hulle ry vanaf die paaie af op sensitiewe terrein, jaag in rivierlope en kamp waar hulle nie mag nie. Gemeenskappe probeer hierdie […]

Read More

MTC bring kritieke dringende hofaansoek om dienste voort te kan sit

MTC het vanoggend ‘n dringende aansoek in die hoërhof teen NamPower. Die kwessie ter sprake is ‘n ooreenkoms wat die selfoon-reus toegang gee tot ‘n optiese veselnetwerk wat krities is vir Namibiërs se verbinding binne die land se grense, sowel as internasionaal. Deur middel van die netwerk, verskaf MTC sy dienste, ook internet, aan sy kliënte. NamPower wil die ooreenkoms, wat MTC toegang tot die […]

Read More

GRN het reeds bystandsprogram goedgekeur vir misoeste met mahangu

Die eerste minister van Namibië verseker dat ‘n voedselverligtings-program aan beide vloed- en droogte-geteisterde gemeenskappe verskaf sal word. Dit volg op kommer oor die komende mahangu-oes in Namibië. Groot dele van die noordelike dele van die land het geen reën gehad nie, terwyl ander se velde weer met die efundja oorstroom word. Mahangu is ‘n […]

Read More

Blouputs reeds op 8,15m, nog water is op pad

Die Namibiese Hidrologiese Diens sê daar is verdere verligting in Suid-Afrika met die vier kerndamme wat op die oomblik water vrylaat, wat op pad is na die Oranje-rivier op die Namibiese grens, wat minder druk ervaar. Op die oomblik is die Vaaldam op 107 persent van kapasiteit. Sewe sluise is oopgetrek en net meer as 1 000  kubieke […]

Read More

Eskom: Pravin het geweet en niks is gedoen nie?

Dit wil voorkom asof die buurland se minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, sy hande gewas het oor aantygings van korrupsie by Eskom. Gordhan het bevestig dat die oud-uitvoerende hoof van Eskom, André de Ruyter, wel verwys het na sekere mense wat by korrupsie by die kragvoorsiener betrokke was. Hy het ook gesê hy het […]

Read More

‘Rassistiese’ aanmerkings by Menseregtekommissie word aangespreek

Kommissarisse in die buurland vra spoedige optrede teen die waarnemende uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie, Chantal Kissoon. Dit volg nadat ʼn video verlede week groot opslae gemaak het waarin sy na senior bestuurders in die kommissie verwys as “swart babas”. Die kommissie se kantoorbestuurder in Limpopo, Victor Mashidula, sê die voorsitter en ander senior […]

Read More