VN stem vir onttrekking van Mali-vredesending

Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad het eenparig gestem om ‘n dekade lange vredesending in Mali te beëindig nadat die land se militêre junta skielik die 13 000-sterk mag gevra het om te vertrek – ‘n stap wat die VSA sê deur Rusland se Wagner-huursoldaatgroep bewerkstellig is. Die einde van die operasie, bekend as Minusma, het […]

Read More

Rose & Rozner loop voor by Britse Meesters

Justin Rose van Engeland het teruggeveg na ‘n swak begin in sy tweede ronde om Vrydag by die halfpadmerk gesamentlik voor te loop in die Britse Meesterstoernooi by The Belfry. Rose was aan die begin van die dag een hou voor en het ‘n een-oor-baansyfer-73 by sy openingsronde van 65 gevoeg om gesamentlik voor te […]

Read More

NamRA smous met sy doeane-program aan die kus

Die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, is tans in Walvisbaai om sy Gemagtigde Ekonomiese Operateursprogram to bevorder. Die program is vrywillig en is daarop gemik om handelaars te beloon wat voldoen aan bepaalde kriteria, soos ‘n toepaslike rekord van voldoening aan doeane en ander verwante wette en regulasies. Die program sal ook handel fasiliteer deur mededingende voordele […]

Read More

DA, ATM sal hof vra om Cyril se kwytskelding te hersien

Die Openbare Beskermer het President Cyril Ramaphosa vrygespreek in die Phala Phala-ondersoek, en beide die African Transformation-beseging en die DA het aangekondig hulle is van voorneme om die bevindings te betwis. Die beweging beplan om ‘n hooggeregshof-hersiening van die verslag aan te vra, wat die behoefte aan aanspreeklikheid rondom die beweerde misdade by Phala Phala […]

Read More

Biden sal studente skuld met ander wetgewing weer voorstel

Die Amerikaanse hooggeregshof het President Joe Biden se studente skuldverligtingsplan van die hand gewys. Die rede daarvoor is dat die president nie bemagtig is om die verligting toe te staan nie, en dat dit nie onder die Covid-wetgewing ingestel kan word nie. Die Republikeine is verheug en Biden het gereageer hierop en sê die lede […]

Read More

Die As: Australië is in beheer

Die houers van die As, Australië, staan sterk op 130 vir twee in hulle tweede beurt in die tweede toets teen Engeland. Hulle het ‘n voorsprong gehad van 221 lopies toe reën spel vroeg beëindig het op die derde dag op Lord’s in Londen. Usman Khawaja, wie se honderdtal op Edgbaston verlede week Australië gehelp […]

Read More

Namibië kan voortbou op SACU-vervaardigingsteikens

Die beraad van SACU-staatshoofde is die week in Eswatini gehou. Die eerste minister, dr. Saara Kuugongelwa-Amadhila het namens President Hage Geingob die beraad bygewoon. Verskeie aspekte het onder die loep gekom, wat logistiek, oorgrensvervoer, grensbeheer en meer insluit. Vervaardiging en industrialisasie is ook bespreek. Die beraad het ingestem dat lidlande prioriteit moet gee aan sektore […]

Read More

Vyfmylpoort na Vioolsdrif op N7 steeds toe

Vyf mense is in die Namakwaland-streek as vermis aangemeld ná hewige oorstromings in die Noord-Kaap. Onder die vermistes is een persoon wat ‘n trekker bestuur het. Die vloede het aansienlike skade aan padinfrastruktuur aangerig, wat gelei het tot die sluiting van die N7- en N8-hoofweë. Die burgemeester van die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit, Gustav Bock, […]

Read More

Finse minister wat massa-aborsies in Afrika vra, bedank

Die nuwe Finse koalisieregering is in ‘n krisis gedompel met die minister van ekonomie, wat bedank het, ‘n week na hy aangestel is. Die verregse Vilhelm Junnila was gedwing om te bedank na dit onthul is dat hy in 2019 in die parlement gesê het Finland moet massa-aborsies in Afrika ondersteun – om die klimaatkrisis […]

Read More

Sekuriteit verskerp vir Durban July vandag

Verskeie sekerheidsagentskappe, insluitende die polisie, is vandag op hoë gereedheidsgrondslag vir die Durban July op die Greyville-renbaan. Volgens die organiseerders het hulle ʼn pro-aktiewe benadering om ʼn suksesvolle geleentheid te verseker. Maatreëls fokus op moontlike ontwrigting, dronkbestuur, dwelmmisbruik, en om te verseker verbode items soos skerp voorwerpe, vuurwapens, bottels en drank word verwyder. ʼn Woordvoerder […]

Read More