Amnics Trading het fabriek geregistreer, maar geen teken van vervaardiging nie

Die omstrede 650 miljoen Namibiese dollar se gesondheidstender aan Shapwa Kanyama van Amnics Trading, bly in die nuus. Die maatskappy is ‘n tender gegee om kondome, handskoene en meer aan die gesondheidsministerie te verskaf. Kosmos 94.1 Nuus is in besit van ‘n dokument met die arbeidsministerie se briefhoof boaan, wat toon dat Amnics Trading ‘n […]

Read More

SA sal sy rentekoers môre opstoot, Namibië in Februarie ook

Die Suid-Afrikaanse rentekoers sal môre bekend wees na vandag se vergadering van die Monetêre Beleidskomitee van die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank. Sommige ekonome het kommer dat die koers kan styg as gevolg van beurtkrag. Die koers is tans op 7 persent. Plaaslike ekonoom Cons Karamata sê internasionaal is die tendens om rentekoers te verhoog en kleiner […]

Read More

EU-kommissaris looi Namibië oor vroeë kinderontwikkeling

Die EU se kommissaris vir internasionale vennootskappe, Jutta Urpilainen, sê dat die plaaslike opleiding vir onderwysers in vroeë kinderontwikkeling onvoldoende is. Sy het besoek afgelê aan die die Mix-nedersetting net noord van die hoofstad. Die belangrikheid van vroeë kinderontwikkeling kan nie onderbeklemtoon word nie omdat dit die vaardighede vir laer- en hoërskool ontwikkel en skooluitslae direk […]

Read More

Europa skep Buzz Lines vir bye, skoenlappers

Bye is regoor die wêreld in gedrang en die kwessie is uiters belangrik vir die mensdom omdat ons op hulle staatmaak vir die bestuiwing van talle gewasse. Europese lande wil nou ‘n tipe hoofweg vir bye en ander bestuiwers, bekend as “Buzz Lines” skep om dit moontlik te maak vir hulle om deur Europa te […]

Read More

Efundja: Oskahati-burgemeester gesels oor jongste

Die Namibiese landbouministerie het ‘n span hidroloë na die Ohangwena-streek ontplooi om die situasie in die vloedgeteisterde gebiede te monitor. Vloedwater wat uit die Cuvelai-opvanggebied in suidelike Angola kom ná goeie reën in dié land, het ‘n week gelede in Namibië aangekom. Kosmos 94.1 Nuus het die burgemeester van Oshakati, Leonard Hango, gepraat oor die […]

Read More

Groot sukses met spesiale beamptes wat toeriste beskerm in die Kaap

Die Wes-Kaapse LUR vir Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Reagan Allen, sê provinsiale toerisme-veligheidsbeamptes lewer ‘n aansienlike bydrae om besoekers se veiligheid by die verskeie vakansieoorde oral in die Kaap te verseker. Die 19 beamptes wat op een Desember verlede jaar met bedrywighede begin het, werk nóú saam met Sanparke se natuurbewaringsbeamptes. Allen sê die beamptes het […]

Read More

Microsoft werk (soort van) weer

Microsoft sê hy het ‘n netwerkkwessie wat verskeie dienste beïnvloed op die 365-platform, insluitend Teams en Outlook, met berigte wat meen dat die platforms vir duisende gebruikers wêreldwyd af is ondersoek. Daar was amper 4 000 voorvalle in Indië aangemeld en 900 in Japan. Onderbrekingsverslae is ook in Australië, Brittanje en die Verenigde Arabiese Emirate […]

Read More

Aussie Ope: Sabalenka, Linette deur na halfeindronde

Die vyfde gekeurde Aryna Sabalenka van Belarus en Magda Linette van Pole het die heel eerste keer ooit hulle plekke in die Australiese Ope bespreek. Sabalenka het die Kroaat Donna Vekic met 6-3 en 6-2 geklop om haar vierde Grand Slam-halfeindronde te haal. Intussen het Linette haar loopbaan-beste ten opsigte van Grand Slams  bereik toe […]

Read More

Miljoene – vir sportfasiliteit – verdwyn in Mpumalanga

ActionSA in Mpumalanga sê miljoene rande vir die bou van sportgeriewe het verdwyn. Die party sê hy het verlede jaar aan die Openbare Beskermer geskryf en ‘n ondersoek na die saak aangevra. Die antwoord daarop was dat net sake van minder as twee jaar oud, ondersoek word. ‘n Lid van ActionSA, Thoko Mashiane, sê hulle […]

Read More

MTC sal later reageer op aantygings dat hy onwettig biometriese data insamel

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing beskuldig MTC daarvan dat hy biometriese data insamel, met gesigfoto’s en vingerafdrukke wat blykbaar geneem word tydens die SIM-registrasie periode. Volgens die instituut, is daar geen wetlike basis hiervoor nie. Frederico Links ‘n navorser by die instituut, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat. Kosmos 94.1 Nuus het met John Ekongo […]

Read More