Ingevoerde klere in SA moet voldoen aan regulasies

Die Nasionale Verbruikerskommissie in die buurland verwelkom die Gautengse hooggeregshof in Pretoria se besluit dat ingevoerde klere, materiaal, skoene en leerprodukte wat nie aan regulasies voldoen nie, nie Suid-Afrika mag binnekom nie. Die saak hou verband met Scoop Clothing wat klere sonder etikette ingevoer het, maar die kommissie het die klere teruggehou omdat dit nie […]

Read More

Uitspraak vandag verwag in Menzies se ‘verkrygingsaansoek’

Menzies Aviation bly in die nuus. Sy dringende aansoek voor regter Shafimana Ueitele, wat Dinsdag aangehoor is, en waar hy vra vir redelike kennisgewing om te ontruim, sowel as tussentydse verligting tot sy aansoek vir ‘n oorsig aangehoor kan word, verwag uitspraak op 4 Augustus. Intussen is sy aansoek voor regter Eileen Rakow, ook in die hoërhof, vandag op die rol – […]

Read More

Mashatile se manne: Niemand is bo die wet verhewe nie

Die GOOD Party sê niemand is bo die wet verhewe nie en dit sluit dié in wat veronderstel is om die land se adjunkpresident te beskerm. Die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat ondersoek Paul Mashatile se BBP-eenheid ná ‘n video op sosiale media waarin gesien word hoe lede van die eenheid motoriste op ‘n Johannesburgse hoofweg skop en […]

Read More

Onderleier van Zim se CCC praat oor komende verkiesing

Zimbabwe gaan in Augustus na die stembus teen die agtergrond van een van die wêreld se hoogste inflasiekoerse en beskuldigings van ‘n toenemende onderdrukking van die opposisie. Die verkiesings is ook grootliks oorskadu deur die kieserslys wat nie met deelnemende partye en kandidate gedeel is nie, wat baie van die opposisiepartye bekommerd maak oor die bedoelings van […]

Read More

Witpoeier by Withuis word ondersoek

Die Amerikaanse geheime diens stel ondersoek in nadat witpoeier in die Withuis in Washington DC gevind is. Die poeier is deur lede van die geheime diens gevind op hul roetine-rondtes deur die gebou. ‘n Voorlopige ondersoek dui daarop dat dit kokaïen is. Anthony Guglielmi, woordvoerder van die geheime diens, sê die middel word verder getoets om […]

Read More

Walvis se soektog na uitoverende hoof begin vir derde keer

Nes Stad Windhoek, sukkel Walvisbaai se munisipaliteit om ‘n uitvoerende hoof aan te stel. Gerson Karaerua, voormalige waarnemende hoof van die Paaie-owerheid, was die enigste aansoeker maar het net 45 punte in die onderhoudsproses behaal. Die pos is reeds sedert 2021 vakant nadat die raad nie Muronga Haingura se kontrak hernu nie. Die voorsitter van die raad Richard Hoaeb het aan plaaslike media bevestig dat die hele […]

Read More

Opposisie-konvensie kan ANC uit kussings lig

Die DA glo die komende nasionale konvensie het die potensiaal om uiteindelik die ANC-regering in komende verkiesings te ontsetel. Die DA en partye soos die IVP, die Vryheidsfront Plus en ActionSA beplan om te vergader en ‘n strategie te beraam vir regering na 2024. Die DA-leier, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika kan van die regerende party gered word deur […]

Read More

Republikeine druk besig met veldtogte in VSA

Die VSA se 4 Julie Onafhanklikheidsdag is herdenk te midde van veldtogte deur Republikeine wat as presidensiële kandidaat verkies moet word. Almal was bedrywig behalwe vir Donald Trump. Oud-vise-president Mike Pence was in die allerbelangrike deelstaat Iowa en is hartlik verwelkom by ‘n straatparade. Hy het met die media gepraat. 

Read More

2022 was slegte jaar vir klimaatsverandering

Die Energie-instituut se jongste statistiek sê 2022 het die ergste uitwerking op klimaatsverandering gehad, aangesien die koolstofdioksied-uitstralings van die wêreldwye energiesektor ‘n rekordvlak bereik het. Die bevindings toon koolstofdioksied-uitstralings van energiegebruik, nywerheids-prosesse en metaan het tot 0,8 persent gestyg. Intussen het primêre energieverbruik verlede jaar met een-persent gegroei, terwyl fossielbrandstowwe oorheersend bly op 82 persent. Die instituut se president, Juliet Davenport, […]

Read More

Woke tendense bedreig vryheid – DeSantis

Die kwessie van die LGBTQ-gemeenskap is plaaslik, op die vasteland en ook internasionaal in die nuus. In die VSA is daar ‘n stoeiery tussen Donald Trump en sy voormalige bondgenoot, Ron DeSantis oor die kwessie. Trump sê hy ondersteun die regte van die gemeenskap terwyl DeSantis effe meer konserwatief voorkom, veral met Florida, waar hy goewerneur is, se onderwysstelsel en […]

Read More