
Perde-uitvoere na EU word hervat - August 25, 2024
Die DA in die Wes-Kaap het die hervatting van regstreekse perde-uitvoere na die Europese mark verwelkom. Noko Masipa van die DA sê die direkte uitvoer van perde na Europa is sedert 2010 verbied weens kommer oor Afrika-perdesiekte. Hy sê die Europese Unie is tevrede met die versekering en waarborge wat deur die sektor en die […]
VSA staan Keniaanse magte in Haïti by - August 25, 2024
Die Amerikaanse weermag sê dat hy 24 bykomende gepantserde voertuie aan Keniaanse personeel wat in Haïti ontplooi is lewer. Sowat 400 Keniaanse polisie is ontplooi om bendegeweld in die land te bestry. Die sending is die eerste keer deur Haïti se vorige regering in 2022 versoek, en van die handjievol lande wat saam meer as […]
Rusland en Oekraïne ruil gevangenes uit - August 25, 2024
Die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky het die vrylating van 115 krygsgevangenes van Rusland bevestig. Zelensky het die Verenigde Arabiese Emirate bedank vir sy rol as bemiddelaar tussen die lande. Dit is die eerste uitruiling van gevangenes sedert Oekraïne se inval in Rusland vroeër die maand. Die Russiese weermag sê hy het soldate wat in Koersk […]
Fopnuus ondermyn vertroue in die media - August 25, 2024
Verskeie vals plasings oor mediapersoonlikhede het op sosiale media die rondtes gedoen. Die plasing lok beleggings in kripto- en ander beurse. Daar is ook fopnuus dat sekere mediafigure oorlede is, en is onder die naam van bekende mediahuise geplaas. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Zoe Titus, die direkteur van die Namibia Media Trust, oor […]
SAKP gooi sy gewig agter gesondheidsversekering - August 25, 2024
Die SAKP doen ‘n beroep op die regering vir beslissende optrede met die instelling van die Nasionale Gesondheidsversekering wat nou in wet is. Die SAKP se leier, Alex Mashilo, sê hulle kan nie genoeg beklemtoon hoe belangrik toegang tot gehalte gesondheidsorg vir alle burgers is nie, ongeag hulle maatskaplike, ekonomiese of geskiedkundige status, want dit […]
Soedan weermaghoof sal ‘100 jaar baklei’ - August 25, 2024
Soedan se de facto-leier, die leërhoof Abdel Fattah al-Burhan, sê sy regering sal nie by vredesgesprekke met die Rapid Support Forces in Switserland aansluit nie en sê hy sal vir 100 jaar baklei. Die Verenigde State het op 14 Augustus samesprekings in Switserland begin veral omdat die humanitêre toestand is die land uiters sleg is. […]
Fauci herstel van Wes-Nyl-virus - August 25, 2024
Dr. Anthony Fauci, voormalige direkteur van die Nasionale Instituut van Aansteekbare Siektes sterk volgens berigte by die huis nadat hy met die Wes-Nyl-virus in die hospitaal opgeneem is. Fauci, ‘n jarelange amptenaar in openbare gesondheid en wat ‘n huishoudelike naam geword het as deel van die Withuis Coronavirus-taakmag, sal na verwagting ten volle herstel. Ongeveer […]
Netumbo sal vergader met jongmense - August 25, 2024
Die Swapo-jeugliga hou op 31 Augustus sy songenaamde Massive Youth Rally op Oshakati. Op die kantlyn hiervan en op 30 Augustus vra die Oshana-tak van die liga dat jong professionele persone by die party aansluit in gesprek met presidensiële kandidaat Netumbo Nandi-Ndaitwah. Die party sê die inisiatief poog om jongmense van verskillende agtergronde met Nandi-Ndaitwah […]
Afrika se energie-oorgang onder die loep - August 25, 2024
Die Instituut vir Sekerheidstudies beklemtoon die energie-oorgang in Afrika moet gebalanseer word met versagting van koolstofvrystelling. Senior navorser, Alize le Roux, het tydens ‘n webinaar gewys op die noodsaak van die vasteland se keuses met lae vrystelling, te midde van ‘n groterwordende koolstofvoetspoor. Le Roux stel gas voor as oorgangsbrandstof terwyl gewerk word aan oplossings […]
Telegram baas en stigter naby Parys gearresteer - August 25, 2024
Pavel Durov, die Russies-Franse miljardêr en stigter en uitvoerende hoof van die Telegram toepassing is in Frankryk net buite Parys by die Bourget-lughawe gearresteer. Die arrestasie vorm deel van ‘n breër ondersoek deur Franse owerhede wat gefokus op ‘n gebrek aan moderators op Telegram. Die Franse polisie is van mening was dit situasie kriminele aktiwiteite […]