Telegram baas en stigter naby Parys gearresteerAugust 25, 2024

Pavel Durov, die Russies-Franse miljardêr en stigter en uitvoerende hoof van die Telegram toepassing is in Frankryk net buite Parys by die Bourget-lughawe gearresteer. Die arrestasie vorm deel van ‘n breër ondersoek deur Franse owerhede wat gefokus op ‘n gebrek aan moderators op Telegram. Die Franse polisie is van mening was dit situasie kriminele aktiwiteite op die toep toelaat. Telegram het meer as ‘n miljard gebruikers en is baie invloedryk in veral Rusland, die Oekraïne en oud-Oosblok lande.