
Vrou sê Jay-Z het haar verkrag toe sy 13 was - December 9, 2024
’n Gewysigde regsgeding wat by die federale hof aanhangig gemaak is, beweer dat kletsrymer Jay-Z ’n 13-jarige meisie saam met Sean “Diddy” Combs tydens ’n partytjie in 2000 verkrag het. Jay-Z het die bewerings op sosiale media ontken en dit is deel van ‘n afpersingspoging deur die eiser. Die regsgeding is oorspronklik in Oktober in […]
NNN loop deur na haar kommentaar die naweek - December 9, 2024
Die politieke ontleder, dr. Ndumba Kamwanyah, sê hy weier om enige kommentaar vir die plaaslike uitsaaier NBC te lewer tot die geskorste joernalis Anna Nikodemus weer aan diens is. Nikodemus het gerugte oor Nandi-Ndaitwah se gesondheid tydens ‘n onderhoud met Newzroom Afrika bespreek en is daarna geskors. Nandi-Ndaitwah het Nikodemus oor die naweek gekritiseer oor […]
Varsities moenie NSFAS-fondse verduister nie - December 9, 2024
Die parlementêre portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys het die gebrek aan integrasie tussen universiteite en die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se stelsels veroordeel. Dit volg nadat die Spesiale Ondersoekeenheid 1,7 miljard Suid-Afrikaanse rand se fondse, wat nie toegeken is nie, by hoëronderwysinstellings herwin het. Dit is deel van sy ondersoek na bewerings van korrupsie en […]
Trump vra onmiddellike skietstilstand in Oekraïne - December 9, 2024
Amerika se verkose president, Donald Trump, vra ʼn onmiddellike skietstilstand in Oekraïne en dat onderhandelings begin. Hy het die Oekraïnse president, Volodymyr Zelensky, die naweek in Parys ontmoet en sê Kiëf wil graag ʼn ooreenkoms bereik om die oorlog teen Rusland te beëindig. Zelensky het bekendgemaak sowat 43-duisend Oekraïnse soldate is dood sedert Rusland se […]
Scheffler het ‘n fantastiese jaar - December 9, 2024
Die wêreld-nommer-een, Scottie Scheffler, het ‘n briljante seisoen afgesluit deur sy Hero World Challenge-titel in die Bahamas suksesvol te verdedig. Die Amerikaner het ses houe voor Tom Kim van Suid-Korea geëindig met sy landgenoot Justin Thomas in die derde plek. Dit is Scheffler se negende titel van die jaar wat sy rekord ewenaar. Dit sluit […]
Nasionale Raad gaan groot met besteding - December 9, 2024
Die Nasionale Raad hou ‘n glans geleentheid vir sy 126 lede vroeg volgende jaar en het ‘n tender daarvoor uitgesit wat op 15 Januarie sluit. Die tender vra vir ‘n venue met ‘n blou verwelkomingsmat en staande blomme rangskikkings. Die dekor moet blou, wit en goud wees en verwelkomingsdrankies se glase moet met suiker versier […]
Stilfontein: 1 420 mynwerkers is uit - December 9, 2024
Die polisie sê 1 420 onwettige mynwerkers het tot Vrydag by verskeie uitgewerkte mynskagte in Stilfontein, Noordwes na die oppervlak gekom terwyl Operasie Vala Umgodi voortduur. Die provinsie beskik oor ryk platinumneerslae asook chromiet, steenkool, uraan, goud en diamante. ‘n Polisiewoordvoerder, Adéle Myburgh, sê pogings duur voort om om te verseker dat diegene wat ondergronds […]
November die tweede warmste ooit ter wêreld - December 9, 2024
Die aarde het sy tweede warmste November wat nog ooit aangeteken is, ervaar. Dit is slegs die tweede warmste maande sedert 2023, wat beteken dat 2024 sekerlik die warmste jaar sal wees wat nog ooit gemeet is. Dit is volgens ‘n verslag van die Europese klimaatdiens, Copernicus. Wêreldwye temperature in November was gemiddeld 10,4 grade […]
Siriërs staan voor groot geleentheid – Biden - December 9, 2024
Die Amerikaanse president Joe Biden sê die val van Sirië se president Bashar al-Assad se regime is ʼn basiese geval van geregtigheid. Siriese teen-regeringsrebelle het verklaar hulle het al-Assad uit die kussings gelig nadat hulle Damaskus Sondag ingeneem het. Dit beëindig sy familie se dekade lange outokratiese beheer ná ʼn burgeroorlog van meer as 13 […]
Trigon gesels oor verkoop van Kombatmyn - December 9, 2024
Trigon Metals sê hy is in gesprek met Horizon Corporation Limited oor sy voorgestelde verkryging van Kombatmyn. Horizon het ‘n aankoopsprys van tussen 544 miljoen Namibiese dollar 908 miljoen dollar voorgestel, saam met beperkte tantièmes gekoppel aan toekomstige koperproduksie van die myn. Horizon het ‘n lening van 90 miljoen dollar aan Trigon voorgestel om die […]