Onderwysers kan net dissipline wat van die huis kom, handhaaf

Dissipline is ‘n uitdaging in talle skole regoor die land. Die uitvoerende direkteur van onderwys Sanet Steenkamp het ‘n streng waarskuwing gerig aan leerders wat onderwysers minag en gesê dit sal nie geduld word nie. Sy sê onderwysers word aangestel om dissipline aan te wakker en die waardes wat leerders van die huis af bring, […]

Read More

Damme vertoon al slegter

Die sentrale damme se bronne staan op 11,4 persent na oordrag gedoen is van die Berg Aukas-kompleks en Swakoppoort na Von Bach toe. Die dam is tans 9,8 persent vol met Swakoppoort op 20,5 persent. In die ooste lyk dinge bedroef met bronne op 1,3 persent. Otjiverodam is 2,1 persent vol. Hardapdam by Mariental het […]

Read More

Napha help met olifant skiet in konsessies

Die omgewing-ministerie is besig om wilde diere te jag in parke en gemeenskaplike gebiede, om vleis te voorsien aan diegene wat deur die ernstige droogte geraak word. As deel van hierdie droogtehulp sou 15 olifante in spesifieke gebiede van kant gemaak word, insluitend een wat as ‘n trofeedier aangewys sou word. Kosmos 94.1 Nuus het […]

Read More

Shivute onbeïndruk met multinasionale maatskappye

NamRA sê 104 multinasionale korporasies wat in die land werksaam is, het gesamentlik twyfelagtige verliese van 67 miljard Namibiese dollar vanaf Maart 2024 verklaar. Kommissaris Sam Shivute het hulle planne uitgelig om hierdie voortdurende verliese hok te slaan deur versterkte oordragprysoudits, wat daarop gemik is om potensiële winsverskuiwing en belastingontduikingspraktyke binne hierdie maatskappye aan te […]

Read More

VSA stem… maak dit hier saak?

Die Amerikaanse presidentsverkiesing vind vandag plaas. Kiesers in elke staat en die Distrik van Columbia sal kiesers vir die Kieskollege kies, wat dan die president en vise-president vir die volgende vierjaartermyn sal kies. Kosmos 94.1 Nuus het met professor Andre Duvenhage, ‘n politieke ontleder in Suid-Afrika, gesels oor wat die verkiesings vir Afrika beteken, veral […]

Read More

Ombud sê oor oorvol selle regoor die land

Oorbevolking in Namibiese polisieselle is ‘n kritieke kwessie, met ‘n polisiestasie in die Oshikoto-streek wat 456 gevangenes aanhou ondanks kapasiteit vir slegs 120. Inspekteur-generaal Joseph Shikongo skryf ‘n deel van die probleem toe aan beamptes wat mense in hegtenis neem vir geringe oortredings voor naweke, wat lei tot onnodige aanhouding. Shikongo het uiterste oorbevolking beklemtoon […]

Read More

Spaza-winkels: Moenie informele sektor oorreguleer nie

‘n Arbeids-regsgeleerde, Michael Bagraim, doen ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse regering om nie die informele sakesektor te oorreguleer nie, ná afloop van die toenemende aantal voedselvergiftigingsgevalle wat veroorsaak word deur kos vanaf spaza-winkels. Hy sê oorregulering sal beslis die informele sektor se vermoë om deel van die formele sektor te word, vernietig. Hy sê daar […]

Read More

Israel maak gereed vir aanval van Iran

Israel maak hom gereed vir nog ‘n Iranse aanval ná Iranse leiers gewaarsku het dat die land sal wraak neem na die Israeliese missielaanval verlede maand, berig The Guardian. Die Iranse leier, Ayatollah Ali Khamenei, het Saterdag gesê die vyande, hetsy die Sionistiese regime of Amerika, sal beslis ‘n verpletterende reaksie kry. Die hoof van […]

Read More

Stemdag het in die VSA aangebreek

Gisteraand het meer as 78 miljoen Amerikaners reeds voor verkiesingsdag vandag gestem. Volgens Reuters het Republikeine 36,1 persent van die vroeë stemme landwyd uitgebring, teenoor 30,5 persent in 2020. Demokrate was verantwoordelik vir 38,9 persent, vergeleke met 44,8 persent in 2020. In die ses state wat geslagsdata rapporteer, het vroue 54,2 persent van die vroeë […]

Read More

Verskyning by Swapo-saamtrek nie polities: Groenwaterstof-program

Die Namibië Groenwaterstof-program, NGH2P, verseker Namibiërs in ‘n verklaring van sy onwrikbare toewyding tot deursigtigheid, inklusiwiteit en volhoubaarheid. Dit kom na skerp kritiek omdat die groenwaterstof-kommissaris, James Mnyupe, saam met Namcor ‘n Swapo-byeenkoms toegespreek het. Die program sê hy was genooi en sy betrokkenheid dui geensins op politieke belyning of onderskrywing van enige party nie. […]

Read More