Nywerhede verloor miljoene oor swak onderhoud

Die waarde van betroubaarheid-peiling wat gedoen is deur Sapio Research onthul nywerheidsondernemings in Suid-Afrika verloor ongeveer 724 000 Suid-Afrikaanse rand per uur weens onvoldoende onderhoud aan toerusting en masjienerie. Die oorsig dui aan 72 persent van die ondernemings in energie-opwekking, olie, gas en metale word minstens een keer ‘n maand getref deur onbeplande onderbrekings, omdat […]

Read More

Missielaanval eis 6 Oekraïense poswerkers

Ses mense is dood en minstens 14 beseer in ‘n Russiese missielaanval wat ‘n posverspreidingsentrum in die oorloggeteisterde noordoostelike Oekraïense stad Kharkiv getref het, het Oekraïense amptenare gesê. “Russiese missiele het die Nova Poshta-sentrum getref – ‘n gewone burgerlike voorwerp,” het president Volodymyr Zelenksiy op die Telegram-boodskaptoep gesê. Die dooies en beseerdes was werknemers van […]

Read More

Proteas vermorsel Engeland in rekord-sege

Heinrich Klaasen het ‘n briljante Wêreldbeker-honderdtal geslaan en Suid-Afrika gehelp om Engeland in Mumbai met ‘n rekord 229 lopies te klop. Die kampioene se verdediging van hulle titel wankel nou. Klaasen het, ondanks herhaalde krampe, 109 aangeteken vir ‘n reuse totaal vir die Proteas van 399 vir sewe. Engeland het toe ineengestort tot 170 almal […]

Read More

Misdade teen bejaardes neem toe

Daar is ‘n toename in misdade teenoor bejaardes regoor die land, aangesien boewe bewus is daarvan dat hulle alleen woon, sonder hulp van ‘n jonger persoon. Vroeër die week is ‘n bejaarde egpaar in hul huis in Kramersdorf in Swakopmund beroof, maar het ongedeerd daarvan afgekom. Nie alle slagoffers is so gelukkig nie. Die Erongo-polisie […]

Read More

Kaapstad slaan toe teen bendes

Wetstoepassers van die Stad Kaapstad tree beslissend op om die bende-oorlog op die Kaapse Vlakte te ontlont. Hulle het lede van die stad se Wetstoepassing-bevorderingsplan ontplooi, wat saamwerk met die polisie- en Metro-polisie-eenhede, sowel as ‘n hommeltuig-span, in teenmisdaadoperasies wat beheerpunte en deursoekings insluit. Die stad sê, die onlangse arrestasie van gewapende bendelede beklemtoon hoe […]

Read More

Joernaliste sterf in Israel-Gaza konflik

Die Komitee om Joernaliste te Beskerm sê ten minste 22 joernaliste tel onder die meer as 4 000 dooies aan beide kante van die Israel-Gaza-konflik sedert die oorlog op 7 Oktober begin het. Agtien van hulle is Palestyne, drie is Israeli’s en een is Lebanees. Agt joernaliste is na wat berig word gewond en drie […]

Read More

Springbokke maak dit net-net teen Engeland

Handré Pollard het Engeland se harte gebreek met ‘n 49-meter strafskop drie minute voor die einde van die wedstryd wat Suid-Afrika ‘n plek in die Wêreldbeker-eindstryd gegee het. Die Springbokke het gisteraand die halfeindstryd op Stade de France met 16-15 gewen. Hulle was van die tweede minuut af agter toe Owen Farrell geslaag het met […]

Read More

Maak plan met huurbeheer: navorser

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing vra vir die vinnige implementering van die Wetsontwerp op Huurbeheer om stygende huurkoste aan te spreek en huurders teen uitbuiting te beskerm. ‘n Navorser by die instituut, Kitty McGirr, sê die regering moet die implementering van buigsame grondbesit versnel om bekostigbare behuisingsopsies vir sy mense te bied, veral dié met […]

Read More

Kommer oor min speurders neem toe

Die kriminoloog Guy Lamb het kommer uitgespreek oor die kritieke tekort aan speurders in die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Die nasionale Polisiekommissaris Fannie Masemola het die verlies onthul van 8 400 speurders van 2017 af. Dit laat die diens met net 17 600 speurders, wat ‘n aansienlike afname is van die 26 000 ses jaar gelede. Lamb […]

Read More

En die vetste beer is …

Wanneer dit kom by kilogramme opstapel om ‘n Alaska-winter te oorleef, is Grazer vanjaar se onbetwiste kampioen. Grazer, ook bekend as Beer 128 vir die aanhangers van die Vet Beer-week in Alaska se Katmai Nasionale Park, het vanjaar se kompetisie gemaklik gewen. Sy het vyf keer meer stemme gekry as haar naaste teenstander. Die jaarlikse […]

Read More