Jeug, werkloosheid en selfmoord

Werkloosheid kan moontlik een van die grootste oorsake wees waarom jong mense hul eie lewens neem. Selfmoord in Namibië het onlangs die nuus gehaal met uiters hoë syfers wat bevestig is, talle van hulle jongmense. Danny Meyer van SME’s Compete wat hom beywer vir werkskepping onder die jeug het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.