Parlement is gereed om volksmoord-petisie te ontvang

Die protesgangers is by die Nasionale Vergadering om ‘n petisie te oorhandig in verband met die volksmoord-onderhandelings tussen die Namibiese en Duitse regerings. Die LPM-, PDM- en Nudo-partye het die optog gereël. Die woordvoerder van die parlement, David Nahogandja.