ISAP se duiwe vlieg teen 1,2km per minuute – fietsryers sal taai stryd hê

Die toets is gedoen en die wedvlug is beslis aan die gang vir die Resiesduif teen die Bergfietsryer-byeenkoms wat op van 16 tot 18 Junie gehou word. Toe die Resiesduiwe van ISAP by Ovita Wildlife vrygelaat is as deel van die voorbereiding, hulle het teen 1,2 kilometer per minuut gevlieg. Dit is ‘n duidelike aanduiding dat die fietsryers ‘n moeilike uitdaging het. Fritz Kaufman van ISAP sê alles is gereed, en fietsryers moet baie senuweeagtig wees…