Voëlgriep in die Kaap niks om oor te kommer nie

Die buurland se landboudepartement sê boere hoef nie paniekerig te raak nie omdat voëlgriep nog nie ʼn krisis is nie. Die departement bevestig 120 000 voëls is van kant gemaak na ‘n uitbreking in die Paardeberg-gebied in die Drakenstein- en Swartland plaaslike munisipaliteite in die Wes-Kaap. Die direkteur van Dieregesondheid by die departement, Mpho Maja sê die publiek kan gerus wees die departement doen alles moontlik om die verspreiding te stop, aangesien die stam nog onbekend is: