IPPR: Hou regering se besteding dop

Die Insituut vir Openbare Beleidsnavorsing het onlangs ‘n verslag getiteld, Keep you eyes on the money, bekend gestel wat deur die Amerikaanse regering befonds is. Die verslag van ‘n navorser van die instituut, Dietrich Remmert, fokus op die belangrikheid van elke burger om die regering se optrede en besteding dop te hou. Remmert se aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die regering se besteding en ouditverslae moet meer interessant en objektief wees. Hy deel van sy bevinding van sy navorsing.