Indiese polisie arresteer mans wat met minderjarige meisies trou

Die polisie in Indië het in meer as 1 800 mans in Assam in hegtenis geneem omdat hulle met minderjarige meisies getrou het. Die Indiese regering sê hulle het begin om toe te slaan op mense wat hulle aan dié praktyk skuldig maak. Die polisie het ook hul visier op diegene wat die huwelike in tempels en in moskees sluit.