In China kan jy ook jou huis-deposito met knoffel of koring betaal

Die eiendomsmark in China het so erg verswak dat meer as yuan, die amptelike Chinese geldeenheid, op die oomblik as deposito vir ‘n huis in ‘n nuwe ontwikkeling aanvaar word. Blykbaar het koring en knoffel ook waarde. Yanna Smith het die besonderhede.