Howe moet minder uitstel, en sake afhandel

Die Sentrum vir Toegepaste Regstudies in Suid-Afrika wil hê daar moet ‘n beperking geplaas word op die aantal kere wat hofsake uitgestel kan word. Dit is veral belangrik by strafsake, omdat die eindelose uitstel vir die betrokke partye uitdagings inhou. Volgens Thandeka Khathi van die sentrum, moet howe die gevolge van die uitrek van sake in gedagte hou:

Namibië het dieselfde uitdagings met sake wat veral in die land se landdroshowe herhaaldelik uitgestel word.