Hoekom moet SPYL toi-toi? Teen wie?
Die Swapo-jeugliga het gereageer op kritiek dat hy ‘n optog ter ondersteuning van Palestina reël terwyl hy doodstil is oor plaaslike uitdagings en nooit ingetree het met die herrie rondom die mislukte protes teen jeugwerkloosheid op Onafhanlikheidsdag nie. Ephraim Nekongo, sekretaris van die liga sê die regering het baie gedoen vir jeugwerkloosheid maar, dis ook nie net sy verantwoordelikheid nie.
Hy voeg by hulle kon nie deelneem aan die optog op 21 Maart nie omdat teen wie moet hy toi-toi? Hy is dan die regering.