Hierdie paaie is nog plaaslik gesluit

Na goeie neerslae het die Namibiese Paaie-owerheid sy hande vol gehad met verspoelde roetes en ander wat oorstroom was. Spanne is ontplooi en intussen is sommige roetes steeds toe vir alle voertuie behalwe vierwiel-aangedrewe motors. Kosmos 94.1 Nuus het met Hileni Fillemon, woordvoerder by die owerheid gepraat oor die jongste…