Gupta-arrestasies wyd verwelkom

Die DA in Suid-Afrika het die inhegtenisneming van Atul en Rajesh Gupta in Dubai verwelkom. Dit volg nadat Interpol in Februarie rooi kennisgewings vir die broers uitgereik het. Hulle word gesoek in verband met ‘n saak van verkrygingsbedrog van 24,9 miljoen Suid-Afrikaanse rand in die Vrystaat. Die staatskapingskommissie het in sy verslae aanbeveel strafregtelike klagte word teen die omstrede familie aanhangig gemaak. Die DA-woordvoerder, Siviwe Gwarube, sê deursigtigheid is noodsaaklik in hierdie saak:

Die leier van die Vryheidsfront Plus, Pieter Groenewald, sê die Gupta-broers se inhegtenisneming is betekenisvol: