Grensooreenkoms moet gaan

Media in Botswana berig dat die PDM-party eis dat die 2016 grensooreenkoms tussen Namibië en Botswana met onmiddellike effek opgeskort moet word. Kosmos 94.1 Nuus het met die PDM-LP Geoffrey Mwilima oor die berig gepraat.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *