‘Jessica, we are live’

Die fout wat gisteraand op NBC se 8-uur nuusbulletin gemaak is, maak opslae op sosiale media. Die sportanker Jessica Kaimu het instruksie aan die nuusleser gegee oor hoe om haar aan te spreek…

Vanoggend op SABC se Morning Live-program het die span met die insident gekgeskeur en maar die rolle omgeruil en die nuusleser het aan die sportanker instruksie gegee.