Golden State Warriors palm 4de NBA-titel in

Steph Curry het 34 punte aangeteken om die Golden State Warriors van San Francisco te help om hulle vierde NBA-titel in agt jaar te buit. Die Warriors het die Boston Celtics in die TD Garden in Boston met 109-103 geklop. Die 34-jarige Curry, wat aangewys is as die waardevolste speler van die eindstryd, sê hy is baie trots op die span: