Giwusa bekommerd oor lewenskoste

Die buurland se vakbond Giwusa is onsteld oor bevindings deur die Pietermaritzburgse Justisie en Waardigheidsgroep oor die uitwerking van die hoë lewenskoste. Die verslag dui op ‘n styging van 6,3-persent in die gemiddelde koste van ‘n huishoudelike kosmandjie en ‘n 8,5-persent prystoename vir huishoudelike en persoonlike higiëne-items. Die vakbond se president, Mametlwe Sebei, vra vir dringende regeringsingryping om die hoofoorsake van die krisis aan te spreek: