Gewilde TB-entstof is ondoeltreffend in volwassenes

Die BCG-entstof word vir meer as 100 reeds vir tuberkulose gebruik en terwyl die entstof jaarliks aan meer as 100 miljoen mense toegedien word, was daar nog altyd vrae oor sy doeltreffendheid. ‘n Nuwe studie deur The Lancet Global Health, het bevind dat die entstof alleenlik beserming bied as dit aan kinders jonger as vyf jaar toegedien word. Die studie het data van die laaste tien jaar ontleed in 17 lande regoor die wêreld. In volwassenes is dit net 18 persent doeltreffend.