Gauteng ervaar ‘n gesonheidskrisis

Die openbare-gesondheidskrisis in Gauteng verdiep terwyl die provinsiale Gesondheidsdepartement net 56 van 106 doelwitte of 53 persent daarvan bereik het. Dit is volgens die eerste kwartaallikse verslag vir die tydperk van April tot Junie vanjaar wat onlangs aan die provinsiale wetgewer voorgelê is. Jack Bloom van die DA sê dit wys dat vier uit agt programme geen teiken bereik het nie: