Freedom Park se vlagpaal van R22 miljoen kry steeds kritiek

Die besluit van die Suid-Afrikaanse departement van kuns en kultuur om ‘n vlagpaal van 22 miljoen rand by Freedom Park in Pretoria op te rig kry steeds kritiek uit baie oorde van die land. Vroeër is berig dat die projek nou uitgestel is nadat minister Nathi Mthethwa vandag ‘n verklaring uitgereik het en gesê het dat die proses, wat met die vlag verband hou, in sy totaliteit hersien sal word. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …