Inwoners van Tsumeb ruk op

Inwoners van Tsumeb het vandag teen die Tsumeb-munisipaliteit se raad betoog en ‘n petisie aan die burgemeester, Mathews Hangula, oorhandig. Hangula het die skare bedank dat hulle die regte kanale gevolg het om hul griewe te lug en hul petisie te oorhandig, wat hy aanvaar en onderteken het. Hy het gesê dat hy saam met sy raadslede die petisie sal deurgaan en sal terugkom na die leiers van die groep. Die inwoners eis dat die raad moet ontbind weens swak munisipale dienste. Die burgemeester Mathews Hangula …