Franse betaal al hoe meer vir Spele

Die koste om vanjaar se Spele in Parys aan te bied bly styg, met ouditeure wat verwag dit sal tussen 60 en 100 miljard Namibiese dollar beloop. Aan die begin van verlede jaar het beramings gestaan op 60 miljard dollar, na ‘n aanvanklike bedrag van 49 miljard. Daar word Aerig ‘n 2020-studie deur die Oxford-universiteit het bevind elke Somerspele sedert 1960 het die aanvanklike begroting twee- of driekeer oorskry, met Montreal en Rio de Janeiro wat byna bankrot gelaat is deur die onderskeie Spele in 1976 en 2016.