Entstowwe reeds versprei

Namibië het die langverwagte Covid-19 entstowwe ontvang wat deur die gesondheidsministerie bestel is. Dr. Kalumbi Shangula, minister van gesondheid, het gesê dat die Sinopharm-entstof op die oomblik beskikbaar is vir gebruik. Die entstof is onder die streke versprei en moet vanaf vandag gereed wees vir gebruik. Die minister het ook gesê dat die AstraZeneca entstof ook op pad is…