Energie-krisiskomitee begin met herstelwerk aan ses grootste kragstasies

Die nuut-gestigte Energie-krisiskomitee het vroeër vandag maatreëls uiteengesit om Suid Afrika se langtermyn energie-voorsiening te verbeter. As deel van die komitee se planne, wat uit ses van die land se ministers bestaan om krag-voorsiening te verbeter, sal daar dadelik met herstelwerk en instandhouding aan ses van die land se grootste kragstasies begin word. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …

https://iframe.iono.fm/e/1211240