Ekonoom sê oor repokoers wat vandag aangekondig word

Die Bank van Namibië maak vandag die repokoers bekend. Die koers staan tans op 7,75 persent. Namibië se inflasie het van 5 persent in Februarie tot 4,5 persent in Maart gedaal. Dr. Omu Kakujaha-Matundu van die Universiteit van Namibië se ekonomie departement het aan Kosmos 94.1 Nuus sy voorspelling gegee.