Ekonoom reageer op heroorweging van belasting op dividende

Die Namibiese regering het vroeër ‘n rits beplande belastinghervormings beplan, wat strek van persoonlike inkomstebelasting tot belasting op dividende. Die belasting op dividende is vir eers opsy geskuif, maar daar is gerugte dat die regering dit wel weer oorweeg. Namibiese ekonoom Romé Mostert gee sy mening hieroor.