Dr Geingob spreek môre-middag 3 uur die Namibiese volk toe oor Covid.

President Hage Geingob sal môre middag om 3-uur die Namibiese volk toespreek oor die jongste in verband met die Covid-maatreëls. President Cyril Ramaphosa praat vanand 8-uur met Suid-Afrikaners oor die pad vorentoe met die Covid-pandemie in die buurland.