Doodstraf in die Donbas: Daar’s niks daaraan te doen nie

Die twee Britte en ‘n Marokkaan wat gevange geneem is terwyl hulle vir die Oekraïne in die Donbas baklei het, is die doodstraf opgelê in ‘n hof in die selfverkaarde Donetsk Volksrepubliek. Al drie, Shaun Pinner, Aiden Aslin en Brahim Saadoun het skuld beken. Die Britse menseregte prokureur Wayne Jordash, sê daar is niks wat gedoen kan word aan die saak nie. Hy verduidelik.