Mariental voer ook waardasies uit

Die Mariental-munisipaliteit sal binnekort sy tussentydse eiendomswaardasies op die dorp van stapel stuur. Volgens die owerheid, sal daar besoek afgelê word by eiendomme in die hoofstad. Kosmos 94.1 Nuus het met die dorpsraad se hoof uitvoerende beampte, Paul Nghiwelepo gepraat.