Die herstel van die Suid-Afrikaanse ekonomie hoog op die sakelys van die lekgotla

Die herstel van Suid-Afrika se ekonomie is bo-aan die agenda van die Kabinet-lekgotla
wat vandag begin. Die burland se minister in die Presidensie, Mondli Gungubele, sê
president Cyril Ramaphosa sal na verwagting die land se groeiplan hersien.