LPM steeds ontevrede met pistool bewerings

Die leier van die Landless People’s Movement is steeds ontevrede met die berig oor die
gebeure van ‘n skynbare pistool wat na bewering in die sak van advokate wat twee LPM
-lede van die Nasionale Vergadering verteenwoordig het, gevind is. Bernardus
Swartbooi, het vandag in die parlement gesê dat hulle hulle prokureurs geraadpleeg het
rakende die verslag wat verband hou met die gebeure van daardie spesifieke dag, en
hulle oorweeg tugstappe teen die speaker van die nasionale vergadering.