Deeltydse kandidate moet tot NSSCAS-vlak by skole toegelaat word

Die Namibiese onderwysministerie het aangekondig dat kandidate wat hul punte verbeter het deur deeltydse onderrigsentrums op die Namibiese Senior Sekondêre Sertifikaat Gewone Vlak, en kwalifiseer om voltyds na Gevorderde Vlak te vorder, by skole toegelaat moet word. Die adjunk- uitvoerende direkteur in die onderwysministerie, Edda Bohn, verduidelik.

Sy het ook bevestig die eskamenuitslae van die Namibiese Senior Sertifikaat Gewone Vlak en Namibiese Senior Sertifikaat Hoër Vlak Legacy-kurrikulum vir deeltydse kandidate sal Donderdag beskikbaar sal wees.