DBN reageer op aantygings deur swart besigheidsnetwerk

Die Ontwikkelingsbank van Namibië het skerp gereageer op die aantygings van die Black Business Leadership Network teen hom. Die netwerk beweer die bank reageer nie op die ekonomiese uitdagings wat besighede in die gesig staar nie, onder andere, met beslagleggings. Die hoof uitvoerende beampte, Martin Inkumbi sê dis nonsens.