Daar’s nog reën op pad!

Namibiërs juig oor reën en dis nog nie verby nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Odillo Kgobetsi van die Windhoek weerkantoor gepraat oor waar dit geval het, en wat in die volgende paar dae voorlê…