Daar is geen kitsoplossing vir beurtkrag nie

Chris Yelland, ‘n ekonoom in Suid-Afrika sê daar bestaan nie ‘n kitsoplossing vir beurtkrag nie…

Dit volg na die aankondiging deur President Cyril Rampahosa dat daar drie beleggings is wat miljarde in Suid-Afrika sal belê, en beurktkrag beëindig. Hy het die aankondiging gemaak toe hy Maart volgende jaar bevestig het as die datum vir die vierde beleggerskonferensie in die buurland.