DA verwelkom verbod op beesvervoer in buurland

Die DA in die Wes-Kaap het die regering se besluit om alle vervoer van beeste in die land te verbied om die uitbreek van bek-en-klouseer in toom te hou, verwelkom. Die party het egter die regering gevra om te oorweeg om siektevrye gebiede, soos die Wes-Kaap, toe te laat om met beeste handel te dryf. Die woordvoerder van die DA, Andricus van der Westhuizen, sê die provinsiale regering het streng bio-veiligheidsmaatreëls ingestel wat gekeer het dat die siekte versprei, terwyl ander provinsies ernstige uitbrekings ondervind het: