Dis hoekom die repokoers-verhoging ‘n goeie ding is

Reaksie word ontvang op die repokoers wat vanoggend deur die Bank van Namibië met 75 basispunte verhoog is. Die koers, op 5,5 persent is nou in lyn met dié van Suid-Afrika. Dis was te verwagte en was deur talle ekonome voorspel. Dr. Omu Kakujaha-Matundu van die ekonomiese fakulteit by Unam het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.