DA sê Menseregtekommissie moet help met leerders

Terwyl die plaaslike ministerie ook hard werk om leerders op skoolbanke te kry, het die DA in Gauteng het aan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie geskryf om in te gryp en seker te maak alle leerders in die provinsie word voor die einde van die week by skole geplaas. Die provinsiale departement het daarin geslaag om die getal leerders wat nog nie geplaas is nie, van 700 af te bring tot net minder as 300. Khume Ramulifho van die DA sê hierdie leerders se grondwetlike reg van toegang tot basiese onderwys word deur die departement geskend: