Cyril sê dankie

President Cyril Ramaphosa het die meer as 12 miljoen Suid-Afrikaners bedank wat hul kruisies in die plaaslike regeringsverkiesings getrek het. Hy het gepraat tydens die bekendmaking van die 2021-verkiesingsuitslae by die nasionale uitslagsentrum in Tshwane. Ramaphosa sê met hierdie belangrike burgerlike plig het kiesers bygedra tot die versterking en konsolidasie van demokrasie. Hy het alle Suid-Afrikaners gelukgewens met hul bydrae tot ‘n vreedsame, vrye en regverdige verkiesing: