Cosatu betoog dan teen homself – ActionSA

ActionSA sê Cosatu se beplande betoging vandag oor die stand van die ekonomie, swak regering en werkers se dalende lewenstandaard is inderwaarheid ‘n optog teen homself as lid van die drieparty-alliansie. Die Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings- en Arbeidsraad het ‘n Artikel 77-staaksertifikaat uitgereik wat alle werkers beskerm wat by die staking aansluit. ActionSA se woordvoerder, Lerato Ngobeni, vra hoe Cosatu ‘n optog kan hou téén die ANC-regering wat hy bemagtig en aktief ondersteun: