Conserve Namibia gekant teen selfdegeslaghuwelike

Die stigter van Conserve Namibia, ‘n godsdienstige organisasie wat gekant is teen aborsie, sê dit is in die beste belang van Namibiërs dat die reg op ‘n gesin vir selfdegeslagmaats nooit ‘n wet in die land sal word nie. Sasha Louw het gereageer op die hooggeregshof se uitspraak dat selfdegeslaghuwelike wat wettig buite Namibië gesluit is, erken word, al bly hierdie huwelike onwettig in Namibië self. Kosmos 94.1 Nuus het met ouw gepraat…