Beroep op besighede om maatreëls na te kom

President Hage Geingob het onlangs ‘n beroep op die sakegemeenskap gedoen om maatreëls noukeurig na te kom, veral die in die gasvryheids- en drank-bedryf. Die streeksgoewerneur van Omusati, Erginus Endjala, het ‘n beroep op die noordelike sakegemeenskappe gedoen om werklik gehoor te gee aan die oproep van die president…