Begroting aan die einde van die maand verwag

Die plaaslike ekonomie is daagliks in die nuus, veral met uitdagings as gevolg van die pandemie. Volgens die besturende direkteur van High Economic Intelligence, Salomo Hei, sal die begroting nader aan die einde van die maand ter tafel gelê word. Hy het sy mening oor die besteding so verwoord.

Daar is baie bestee op gesondheidsinfrastruktuur en Hei meen dat dit moet voortduur om veerkragtigheid te bou.